Ledevoordele
Jou betrokkenheid by en ondersteuning van Kleinmond Straatwag help ons om van Kleinmond ’n beter en veiliger plek vir al sy inwoners te maak.
Besigtig Voordele →ONTMOET ONS MENSE

Meer oor Kleinmond
Kleinmond se inwoners is met reg trots op hulle dorp. Kleinmond is nie sommer net nog ’n dorp nie.

Ledevoordele
Jou betrokkenheid by en ondersteuning van Kleinmond Straatwag help ons om van Kleinmond ’n beter en veiliger plek vir al sy inwoners te maak.

Hoe doen ons dit?
Ons woon in ’n uitsonderlike mooi dorp, en ’n plek waar mense nog groet in die strate, omgee vir hulle bure en besoekers met ope arms verwelkom.