SLUIT VANDAG NOG AAN

Volg asb die skakel en voltooi die aanlyn registrasievorm.
Sluit aan →

Ledevoordele

Jou betrokkenheid by en ondersteuning van Kleinmond Straatwag help ons om van Kleinmond ’n beter en veiliger plek vir al sy inwoners te maak.
Besigtig Voordele →

Verslae

Kleinmond Straatwag stuur elke twee weke ’n verslag per e-pos aan alle lede wat geregistreer is en wat hulle e-posadresse vir ons gegee het.
Ontvang KSW verslae →

ONTMOET ONS MENSE

Voorsitter


Gustave Erlank
Wyk:
Epos: gustave.erlank@gmail.com

Onder-voorsitter

Hugo Krijnauw
Wyk: Palmiet-North
Epos: hugo.krijnauw@sonicmail.co.za

Sekretaris


Vic Brink
Wyk: Berg-Oos
Epos: brinkvic@gmail.com

Meer oor Kleinmond

Kleinmond se inwoners is met reg trots op hulle dorp. Kleinmond is nie sommer net nog ’n dorp nie.

Lees verder…

Ledevoordele

Jou betrokkenheid by en ondersteuning van Kleinmond Straatwag help ons om van Kleinmond ’n beter en veiliger plek vir al sy inwoners te maak.

Lees verder…

Hoe doen ons dit?

Ons woon in ’n uitsonderlike mooi dorp, en ’n plek waar mense nog groet in die strate, omgee vir hulle bure en besoekers met ope arms verwelkom.

Lees verder…